Please support our various sponsors. We really appreciate their support of our school.

Ondersteun asb ons borge. Help hulle om ons te help.  Ons waardeer werklik hulle ondersteuning van ons skool.

Ons nuwe webmeester het onderneem om vir elke webwerf wat HTS Carel de Wet vir haar bemark R500 aan die skool te gee.  As u dus nog nie 'n webwerf het nie, of u bestaande webwerf wil verander, kontak haar gerus - Zelna Naude, 082 786 5690, naudez@gmail.com, en gebruik "HTS Carel de Wet" as verwysing.  Sy sal u webwerf opstel vir slegs R2 500 en die skool kry dan R500 daarvan as deel van ons fondsinsameling.

Our new webmaster will give R500 to Carel de Wet THS for each and every website that we market.  So, if you do not have a website, or want to change your website, please contact Zelna Naude, 082 786 5690, naudez@gmail.com.  She will setup your complete website for only R2 500 and the school will receive R500!  Please use "Carel de Wet THS" as reference.